• Single Issue for £1.70 *
For subscription options, view current issue.

Weg!

Jou reis begin hier...

Weg is ’n omvattende buitelugtydskrif vir mense wat entoesiasties is oor Suidelike-Afrika. Die tydskrif is lesers se paspoort tot bekostigbare bestemmings. Die artikels is gesaghebbend, pittig, insiggewend. Elke uitgawe is volgepak met pragtige foto’s en stories oor interessante mense en plekke, hoofsaaklik in Suid-Afrika, maar ook in aangrensende lande. Die tydskrif het ’n streng redaksionele beleid: Geen gratis geskenke, joernaliste besoek ’n bestemming sonder waarskuwing, en die tydskrif betaal self vir alle onkostes. Weg se joernaliste reis onder dieselfde omstandighede as hulle lesers, en poog om reiservaringe weer te gee presies soos hulle dit beleef het. Of jy dus wil weggaan vir die naweek of ’n lang vakansie beplan, onthou: Jou reis begin hier...

Price includes VAT

language: Afrikaans
country : South Africa
Publisher : Media 24 Ltd
Available on:
  • Droid
  • Rim
  • WebOS
  • iOS
  • Air
Share
Read magazines anywhere.
Read articles every day.
Online, offline and on all your devices.
To see magazines done correctly, look at Zinio
-Huffington Post