WegSleep Oordgids is 'n volledige gids tot karavaanoorde in Suid-Afrika
Die 2011-uitgawe van WegSleep se jaarlikse Oordgids is 'n breedvoerige gids wat inligting bevat oor gegradeerde en AAaanbevole oorde reg oor Suid-Afrika, met GPSkoordinate en kontakbesonderhede vir elke oord. Dit sluit ook ’n sleepgids-afdeling van 11-bladsye in met opsommings van meer as 160 sleepwaens, karavane, boswaens en ryhuise tans op die mark.